放大镜
搜索加载器

Jaco Jacobs & Zinelda McDonald 
Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur 

支持
Adobe DRM
的封面 Jaco Jacobs & Zinelda McDonald: Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur (ePUB)

EEUW! JIG! SIES! BLEG! Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!
Wat is ’n snotblom? Hoe groot was ’n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies – en hoe smaak dit? Wat is hiënabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?
Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

€6.05
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 64 ● ISBN 9781776353583 ● 出版者 LAPA Publishers ● 发布时间 2022 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8351741 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,401,803 此类电子书