лупа
Search Loader

Jaco Jacobs & Zinelda McDonald 
Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur 

поддержка
Adobe DRM
Обложка Jaco Jacobs & Zinelda McDonald: Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur (ePUB)

EEUW! JIG! SIES! BLEG! Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!
Wat is ’n snotblom? Hoe groot was ’n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies – en hoe smaak dit? Wat is hiënabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?
Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

€6.05
Способы оплаты
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 64 ● ISBN 9781776353583 ● издатель LAPA Publishers ● опубликованный 2022 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 8351741 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

4 401 803 Электронные книги в этой категории