Kanta pembesar
Cari Loader

Jaco Jacobs & Zinelda McDonald 
Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur 

Sokongan
Adobe DRM
perlindungan daripada Jaco Jacobs & Zinelda McDonald: Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur (ePUB)

EEUW! JIG! SIES! BLEG! Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!
Wat is ’n snotblom? Hoe groot was ’n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies – en hoe smaak dit? Wat is hiënabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?
Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

€6.10
cara bayaran
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 64 ● ISBN 9781776353583 ● Penerbit LAPA Publishers ● Diterbitkan 2022 ● Muat turun 3 kali ● Mata wang EUR ● ID 8351741 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM

Lebih banyak ebook daripada pengarang yang sama / Penyunting

4,403,281 Ebooks dalam kategori ini