Lupe
Suche

Nataniël 
Dik Dun Thick Thin 
Stories

Support
Adobe DRM
Cover von Nataniël: Dik Dun Thick Thin (ePUB)
’n Splinternuwe, skitterende versameling kortverhale deur Nataniël. 20 in Afrikaans en 8 in Engels. Skreeusnaaks, aangrypend, wys, onvoorspelbaar en — soos altyd — hoogs vermaaklik.
Soos gewoonlik delf hy goud uit sy kinderjare — oor sy ouers, sy ouma — maar daar is ook fantastiese en fantasmagoriese verhale oor sy lewe as sanger op plattelandse dorpies, oor ’n vreemdeling wat hom een aand in sy huis help om sy vrese te besweer, en hoe ’n mens jou eerste reus oorwin . . . 
€11.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Sedert sy solo-debuut het Nataniël reeds meer as 80 oorspronklike verhoogproduksies aangebied, 19 albums en 5 DVD’s vrygestel en 21 boeke gepubliseer. Hy is hoof van sy produksie-maatskappy Nataniël House of Music, asook Kaalkop Studio. Hy is ook die hoof van die liefdadigheidsorganisasie,  The Nataniël Progress Project.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 256 ● ISBN 9780798181426 ● Dateigröße 0.5 MB ● Verlag Human & Rousseau ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7641659 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

708.403 Ebooks in dieser Kategorie