‘n Splinternuwe, skitterende versameling kortverhale deur Nataniël. 20 in Afrikaans en 8 in Engels. Skreeusnaaks, aangrypend, wys, onvoorspelbaar en – soos altyd – hoogs vermaaklik.
Soos gewoonlik delf hy goud uit sy kinderjare – oor sy ouers, sy ouma – maar daar is ook fantastiese en fantasmagoriese verhale oor sy lewe as sanger op plattelandse dorpies, oor ‘n vreemdeling wat hom een aand in sy huis help om sy vrese te besweer, en hoe ‘n mens jou eerste reus oorwin . . .

Despre autor
Sedert sy solo-debuut het Nataniël reeds meer as 80 oorspronklike verhoogproduksies aangebied, 19 albums en 5 DVD’s vrygestel en 21 boeke gepubliseer. Hy is hoof van sy produksie-maatskappy Nataniël House of Music, asook Kaalkop Studio. Hy is ook die hoof van die liefdadigheidsorganisasie, The Nataniël Progress Project.
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 256 ● ISBN 9780798181426 ● Mărime fișier 0.5 MB ● Editura Human & Rousseau ● Publicat 2020 ● Ediție 1 ● Descărcabil 24 luni ● Valută EUR ● ID 7641659 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM