Lupe
Suche

Susan Olivier & Jessica Venter 
Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek 

Support
Adobe DRM
Cover von Susan Olivier & Jessica Venter: Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek (ePUB)
Louise het een vereiste vir die volgende man in haar lewe: om haar seun lief te hê soos ’n eie kind. Hierdie mag dalk haar tweede kans met Tinus wees, maar hy is banger vir kinders as die duiwel vir ’n slypsteen. Sal hul liefde die wankelrige eerste treë oorleef? BONUSKORTVERHAAL: Soeter as sjokoladekoek – Susan Olivier Lindie kyk na die naambordjie bokant die blink glasvensters. Lekkerbekkiebakkery. Sy het nie so “n oase tussen twee plattelandse dorpies verwag nie. Ook nie die blonde breedgeskouerde reus in “n netjiese wit oopslaanhemp en jeans nie. Al wat hy kortkom is “n voorskoot, dan lyk hy soos haar droomman.
€4.53
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 60 ● ISBN 9780799393613 ● Verlag LAPA Uitgewers ● Erscheinungsjahr 2019 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 6910701 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

260.611 Ebooks in dieser Kategorie