Lupă
Încărcător de căutare

Susan Olivier & Jessica Venter 
Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek 

Ajutor
Adobe DRM
Copertina de Susan Olivier & Jessica Venter: Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek (ePUB)
Louise het een vereiste vir die volgende man in haar lewe: om haar seun lief te hê soos ’n eie kind. Hierdie mag dalk haar tweede kans met Tinus wees, maar hy is banger vir kinders as die duiwel vir ’n slypsteen. Sal hul liefde die wankelrige eerste treë oorleef? BONUSKORTVERHAAL: Soeter as sjokoladekoek – Susan Olivier Lindie kyk na die naambordjie bokant die blink glasvensters. Lekkerbekkiebakkery. Sy het nie so ”n oase tussen twee plattelandse dorpies verwag nie. Ook nie die blonde breedgeskouerde reus in ”n netjiese wit oopslaanhemp en jeans nie. Al wat hy kortkom is ”n voorskoot, dan lyk hy soos haar droomman.
€4.53
Metode de plata
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 60 ● ISBN 9780799393613 ● Editura LAPA Uitgewers ● Publicat 2019 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 6910701 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM

Mai multe cărți electronice de la același autor (i) / Editor

260.611 Ebooks din această categorie