Loupe
Search Loader

Susan Olivier & Jessica Venter 
Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek 

Support
Adobe DRM
Couverture du Susan Olivier & Jessica Venter: Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek (ePUB)
Louise het een vereiste vir die volgende man in haar lewe: om haar seun lief te hê soos ’n eie kind. Hierdie mag dalk haar tweede kans met Tinus wees, maar hy is banger vir kinders as die duiwel vir ’n slypsteen. Sal hul liefde die wankelrige eerste treë oorleef? BONUSKORTVERHAAL: Soeter as sjokoladekoek – Susan Olivier Lindie kyk na die naambordjie bokant die blink glasvensters. Lekkerbekkiebakkery. Sy het nie so  »n oase tussen twee plattelandse dorpies verwag nie. Ook nie die blonde breedgeskouerde reus in  »n netjiese wit oopslaanhemp en jeans nie. Al wat hy kortkom is  »n voorskoot, dan lyk hy soos haar droomman.
€4.53
méthodes de payement
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 60 ● ISBN 9780799393613 ● Maison d’édition LAPA Uitgewers ● Publié 2019 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 6910701 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

260 611 Ebooks dans cette catégorie