放大镜
搜索加载器

Susan Olivier & Jessica Venter 
Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek 

支持
Adobe DRM
的封面 Susan Olivier & Jessica Venter: Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek (ePUB)
Louise het een vereiste vir die volgende man in haar lewe: om haar seun lief te hê soos ’n eie kind. Hierdie mag dalk haar tweede kans met Tinus wees, maar hy is banger vir kinders as die duiwel vir ’n slypsteen. Sal hul liefde die wankelrige eerste treë oorleef? BONUSKORTVERHAAL: Soeter as sjokoladekoek – Susan Olivier Lindie kyk na die naambordjie bokant die blink glasvensters. Lekkerbekkiebakkery. Sy het nie so ”n oase tussen twee plattelandse dorpies verwag nie. Ook nie die blonde breedgeskouerde reus in ”n netjiese wit oopslaanhemp en jeans nie. Al wat hy kortkom is ”n voorskoot, dan lyk hy soos haar droomman.
€4.53
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 60 ● ISBN 9780799393613 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 6910701 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

260,611 此类电子书