Lupe
Suche

Theo Vorster 
Jou geldsake 
Hou kop in onseker tye

Support
Adobe DRM
Cover von Theo Vorster: Jou geldsake (ePUB)
Covid-19 het die wêreldekonomie soos ’n atoombom getref. Die markte het oornag getuimel en die pandemie het groot skade aan die geldsake van individue én maatskappye aangerig
Wat nou? Hoe hou ek kop in sulke onseker tye? In Jou geldsake gee Theo Vorster riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike omstandighede te neem. Krisistye laat baie mense moedeloos en vuisvoos, maar dit hoef nie. Met die regte kennis kan jy en jou gesin moeilike tye oorleef en finansieel aanhou floreer.
€11.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Theo Vorster is medestigter en uitvoerende hoof van Galileo Capital. Hy is ’n gereelde markkommentator op RSG se Geldsake-program, en ’n bekende gesig op kyk NET en VIA waar hy dikwels as ontleder optree. Hy skryf rubrieke vir Netwerk24.com en is ook die aanbieder van Sake & Sauvignon. Theo, Anneke en hul dogter Mia woon in Johannesburg.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 184 ● ISBN 9780624091400 ● Dateigröße 1.3 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7648393 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

33.901 Ebooks in dieser Kategorie