Szkło powiększające
Search Loader

Theo Vorster 
Jou geldsake 
Hou kop in onseker tye

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Theo Vorster: Jou geldsake (ePUB)
Covid-19 het die wêreldekonomie soos ’n atoombom getref. Die markte het oornag getuimel en die pandemie het groot skade aan die geldsake van individue én maatskappye aangerig
Wat nou? Hoe hou ek kop in sulke onseker tye? In Jou geldsake gee Theo Vorster riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike omstandighede te neem. Krisistye laat baie mense moedeloos en vuisvoos, maar dit hoef nie. Met die regte kennis kan jy en jou gesin moeilike tye oorleef en finansieel aanhou floreer.
€11.99
Metody Płatności

O autorze

Theo Vorster is medestigter en uitvoerende hoof van Galileo Capital. Hy is ’n gereelde markkommentator op RSG se Geldsake-program, en 'n bekende gesig op kyk NET en VIA waar hy dikwels as ontleder optree. Hy skryf rubrieke vir Netwerk24.com en is ook die aanbieder van Sake & Sauvignon. Theo, Anneke en hul dogter Mia woon in Johannesburg.
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 184 ● ISBN 9780624091400 ● Rozmiar pliku 1.3 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2020 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 7648393 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

33 901 Ebooki w tej kategorii