Covid-19 het die wêreldekonomie soos ’n atoombom getref. Die markte het oornag getuimel en die pandemie het groot skade aan die geldsake van individue én maatskappye aangerig
Wat nou? Hoe hou ek kop in sulke onseker tye? In Jou geldsake gee Theo Vorster riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike omstandighede te neem. Krisistye laat baie mense moedeloos en vuisvoos, maar dit hoef nie. Met die regte kennis kan jy en jou gesin moeilike tye oorleef en finansieel aanhou floreer.

Giới thiệu về tác giả
Theo Vorster is medestigter en uitvoerende hoof van Galileo Capital. Hy is ’n gereelde markkommentator op RSG se Geldsake-program, en ‘n bekende gesig op kyk NET en VIA waar hy dikwels as ontleder optree. Hy skryf rubrieke vir Netwerk24.com en is ook die aanbieder van Sake & Sauvignon. Theo, Anneke en hul dogter Mia woon in Johannesburg.
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 184 ● ISBN 9780624091400 ● Kích thước tập tin 1.3 MB ● Nhà xuất bản Tafelberg ● Được phát hành 2020 ● Phiên bản 1 ● Có thể tải xuống 24 tháng ● Tiền tệ EUR ● TÔI 7648393 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM