放大镜
搜索加载器

Theo Vorster 
Jou geldsake 
Hou kop in onseker tye

支持
Adobe DRM
的封面 Theo Vorster: Jou geldsake (ePUB)
Covid-19 het die wêreldekonomie soos ’n atoombom getref. Die markte het oornag getuimel en die pandemie het groot skade aan die geldsake van individue én maatskappye aangerig
Wat nou? Hoe hou ek kop in sulke onseker tye? In Jou geldsake gee Theo Vorster riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike omstandighede te neem. Krisistye laat baie mense moedeloos en vuisvoos, maar dit hoef nie. Met die regte kennis kan jy en jou gesin moeilike tye oorleef en finansieel aanhou floreer.
€11.99
支付方式

关于作者

Theo Vorster is medestigter en uitvoerende hoof van Galileo Capital. Hy is ’n gereelde markkommentator op RSG se Geldsake-program, en ‘n bekende gesig op kyk NET en VIA waar hy dikwels as ontleder optree. Hy skryf rubrieke vir Netwerk24.com en is ook die aanbieder van Sake & Sauvignon. Theo, Anneke en hul dogter Mia woon in Johannesburg.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 184 ● ISBN 9780624091400 ● 文件大小 1.3 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7648393 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

33,901 此类电子书