Lupa
Cargador

Eugene Moll 
Watter Boom Is Dit? 

Soporte
Adobe DRM
Portada de Eugene Moll: Watter Boom Is Dit? (ePUB)
Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom – sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies – oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul »familiegroepe» te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van verwante bome se gemeenskaplike kenmerke en ook die eienskappe waaraan spesies van mekaar onderskei word. Die boek bied: talle volkleurfoto»s van die diagnostiese kenmerke van bome; opsommings van groepkenmerke in verstaanbare taal; ʼn Geïllustreerde woordelys van plantdele en notas met interessante bykomende inligting. Alle boomliefhebbers, veral beginners, sal hierdie boek baie nuttig vind.
€10.65
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 220 ● ISBN 9781775840343 ● Editorial Penguin Random House South Africa ● Publicado 2013 ● Descargable 6 veces ● Divisa EUR ● ID 2698429 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

78.423 Ebooks en esta categoría