Loupe
Search Loader

Eugene Moll 
Watter Boom Is Dit? 

Support
Adobe DRM
Couverture du Eugene Moll: Watter Boom Is Dit? (ePUB)
Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom – sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies – oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul  »familiegroepe » te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van verwante bome se gemeenskaplike kenmerke en ook die eienskappe waaraan spesies van mekaar onderskei word. Die boek bied: talle volkleurfoto »s van die diagnostiese kenmerke van bome; opsommings van groepkenmerke in verstaanbare taal; ʼn Geïllustreerde woordelys van plantdele en notas met interessante bykomende inligting. Alle boomliefhebbers, veral beginners, sal hierdie boek baie nuttig vind.
€10.65
méthodes de payement
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 220 ● ISBN 9781775840343 ● Maison d’édition Penguin Random House South Africa ● Publié 2013 ● Téléchargeable 6 fois ● Devise EUR ● ID 2698429 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

78 423 Ebooks dans cette catégorie