лупа
Search Loader

Eugene Moll 
Watter Boom Is Dit? 

поддержка
Adobe DRM
Обложка Eugene Moll: Watter Boom Is Dit? (ePUB)
Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom — sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies — oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul »familiegroepe» te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van verwante bome se gemeenskaplike kenmerke en ook die eienskappe waaraan spesies van mekaar onderskei word. Die boek bied: talle volkleurfoto»s van die diagnostiese kenmerke van bome; opsommings van groepkenmerke in verstaanbare taal; ʼn Geïllustreerde woordelys van plantdele en notas met interessante bykomende inligting. Alle boomliefhebbers, veral beginners, sal hierdie boek baie nuttig vind.
€10.65
Способы оплаты
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 220 ● ISBN 9781775840343 ● издатель Penguin Random House South Africa ● опубликованный 2013 ● Загружаемые 6 раз ● валюта EUR ● Код товара 2698429 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

78 423 Электронные книги в этой категории