Szkło powiększające
Search Loader

Amore Bekker 
Toe-Val-Lig 
Die beste stories van toeval uit Tjailatyd

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Amore Bekker: Toe-Val-Lig (ePUB)
Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste, soms ongelooflike ware stories van toeval soos uitgesaai op RSG se middagprogram Tjailatyd. Luisteraars van dwarsoor die land deel hul ervaringe van die vreemde toeval wat ons lewens soms so onverklaarbaar kan aanraak. Bekendes, doodgewone mense en sommige wat eerder anoniem wil bly vertel hul stories van die waarheid wat vreemder as fiskie kan wees. Amore het net minder as 100 van die beste stories uitgsoek vir 'n boek wat jou sal laat lag, laat huil, en laat wonder.
€11.99
Metody Płatności

O autorze

Amore Bekker is een van die gewildste omroepers op RSG (met sy 1, 2 miljoen luisteraars) en landwyd bekend en geliefd. Naas Tjailatyd bied sy ook 'n program op kyk NET aan, en mense voel hulle ken haar persoonlik. Sy het al drie boeke publiseer, al drie topverkopers. Amore Bekker woon in Johannesburg.
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 200 ● ISBN 9780624080244 ● Rozmiar pliku 0.3 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2018 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 6473897 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

708 403 Ebooki w tej kategorii