Förstoringsglas
Sök Loader

Amore Bekker 
Toe-Val-Lig 
Die beste stories van toeval uit Tjailatyd

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Amore Bekker: Toe-Val-Lig (ePUB)
Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste, soms ongelooflike ware stories van toeval soos uitgesaai op RSG se middagprogram Tjailatyd. Luisteraars van dwarsoor die land deel hul ervaringe van die vreemde toeval wat ons lewens soms so onverklaarbaar kan aanraak. Bekendes, doodgewone mense en sommige wat eerder anoniem wil bly vertel hul stories van die waarheid wat vreemder as fiskie kan wees. Amore het net minder as 100 van die beste stories uitgsoek vir ’n boek wat jou sal laat lag, laat huil, en laat wonder.
€11.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Amore Bekker is een van die gewildste omroepers op RSG (met sy 1, 2 miljoen luisteraars) en landwyd bekend en geliefd. Naas Tjailatyd bied sy ook ’n program op kyk NET aan, en mense voel hulle ken haar persoonlik. Sy het al drie boeke publiseer, al drie topverkopers. Amore Bekker woon in Johannesburg.
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 200 ● ISBN 9780624080244 ● Filstorlek 0.3 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2018 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 6473897 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

708 403 E-böcker i denna kategori