Szkło powiększające
Search Loader

André Le Roux 
Kinders wat moor 
Wie se skuld is dit?

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa André Le Roux: Kinders wat moor (ePUB)
Die een moordenaar suig sy duim. Die ander een klim op sy ma se skoot en begin huil. Hulle speel met hul speelgoed en lees hul strokiesprente op die vloer van die polisiekantoor. Hulle is albei 10 jaar oud. Wat dryf 'n kind om moord te pleeg? 'n Skynbaar normale kind uit 'n 'goeie’ huis … Henri van Breda, die Welkom-begraafplaasmoord, Marcel Steyn van die Krugersdorpse afspraakmoorde en soveel ander, dalk al vergete: die Waterkloof-4, Marlene Lehnberg, Charmaine Phillips, Phoenix Racing Cloud Theron … André le Roux kyk na die kínd agter dié opspraakwekkende moorde en soek na 'n antwoord aan die hand van gevallestudies en die jongste navorsing. Wat gaan aan in 'n kind se kop van geboorte tot adolessensie? Wat is die rol van gene, ouers (die ma, altyd die ma), sosiale media, die internet, videogeweld, boelies, portuurdruk, stres en dagga? Die groter vraag is hoe om 'n suksesvolle kind groot te maak, een wat nie die spoor byster raak of moor nie … Deur die skrywer van Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste.
€14.99
Metody Płatności

O autorze

André le Roux is 'n veelbekroonde koerant- en tydskrifjoernalis en rubriekskrywer met bykans 40 jaar ondervinding. Hy het in die laat 1970’s en die vroeë ’80’s begin publiseer toe sensuur hoogty gevier het. Sy eerste boeke is verbied. Hy skryf deesdae hoofsaaklik niefiksie en het 'n wye belangstelling in neurowetenskap en geestesgesondheid.
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 352 ● ISBN 9780624089438 ● Rozmiar pliku 4.9 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2020 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 7383843 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

10 145 Ebooki w tej kategorii