Szkło powiększające
Search Loader

Madré Marais 
Luistervink 

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Madré Marais: Luistervink (ePUB)
’n Verrassende debuutbundel kortverhale met uiteenlopende stemme en landskappe, en deurgaans ’n genuanseerde blik op die hedendaagse wêreld. Madré Marais breek op ’n onthutsende wyse weg van die bekende.

“Die stories laat my dink aan ’n groot boom: indrukwekkend om na te kyk, maar nog meer opwindend om onder die blaredak die fyn takelwerk van vertakkings te sien wat die boom bóóm maak.” – Riana Scheepers    
€9.99
Metody Płatności

O autorze

Madré Marais is in 1987 in Bloemfontein gebore en word groot op ’n plaas in die Suid-Wes-Vrystaat. Sy matrikuleer aan die Hoër Meisieskool Oranje en voltooi 'n honneursgraad in linguistiek en 'n meestersgraad in kreatiewe skryfwerk, beide aan UV. Marais is ’n subredakteur vir Volksblad se Sentrale Plaaslike Koerante. Sy is die ma van een seuntjie.
 
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 176 ● ISBN 9780798181518 ● Rozmiar pliku 0.2 MB ● Wydawca Human & Rousseau ● Opublikowany 2020 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 7479840 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

708 403 Ebooki w tej kategorii