放大镜
搜索加载器

Callie Roos 
In Christus 
Van toeskouer tot spoortrapper

支持
‘God is nie een of ander control freak nie … Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem.’
Wat beteken dit om vandag ‘n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur ‘n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef.
Volgens Callie beleef die kerk vandag ‘n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en ‘n behoefte aan beheer. Christene moet onstnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken.
‘n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die wêreld en daadwerklik ‘n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo ‘n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp.
In Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.
€9.49
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 208 ● ISBN 9781928248118 ● 文件大小 0.4 MB ● 出版者 Jonathan Ball ● 市 London ● 国家 GB ● 发布时间 2020 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7470957 ● 复制保护 社会DRM

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

21,446 此类电子书