Förstoringsglas
Sök Loader

Callie Roos 
In Christus 
Van toeskouer tot spoortrapper

Stöd
’God is nie een of ander control freak nie … Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem.’
Wat beteken dit om vandag ’n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur ’n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef.
Volgens Callie beleef die kerk vandag ’n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en ’n behoefte aan beheer. Christene moet onstnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken.
’n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die wêreld en daadwerklik ’n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo ’n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp.
In Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.
€9.49
Betalningsmetoder
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 208 ● ISBN 9781928248118 ● Filstorlek 0.4 MB ● Utgivare Jonathan Ball ● Stad London ● Land GB ● Publicerad 2020 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 7470957 ● Kopieringsskydd Social DRM

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

21 446 E-böcker i denna kategori