Lupe
Suche

Geseënd is dié wat treur 
Jy is nie alleen in jou verlies nie

Support
Adobe DRM
Cover von Geseënd is dié wat treur (ePUB)
Hoewel verlies en dood universeel is, hanteer elkeen dit anders. Christene se groot troos is dat God daar is in hulle pyn. In Geseënd is die wat treur beskryf geliefde outeurs hul eie ervarings met verlies, rou en die dood. Ons Christene se grootste troos bly egter dat daar lewe na die dood is: daar is ’n weersiens. Agter in die boek is ’n lys van tekste wat jy in jou Bybel kan gaan naslaan vir verskeie situasies. 
 
€8.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Susan Jordaan is die uitgewer van Lux Verbi. Lux Verbi, ’n Christelike druknaam van produkte met ’n evangeliese fokus, het ontstaan uit die oudste uitgewersmaatskappy in Suid-Afrika, NG Kerk-Uitgewers, wat in 1818 gestig is. 
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 194 ● ISBN 9780796322975 ● Dateigröße 0.4 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2022 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 8405302 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

21.486 Ebooks in dieser Kategorie