Lupe
Suche

Ivor Swartz 
Kies die lewe 
Leer dans in depressie

Support
Adobe DRM
Cover von Ivor Swartz: Kies die lewe (ePUB)
Ivor Swartz is ’n depressielyer, maar hy kies die lewe. Ivor na sy eie depressie en pleit dat ons geen mens oordeel vir wat hulle in die donkerste oomblikke gekies het nie. Hy gesels oor depressie onder tieners en reik ’n sagte hand uit na ouers wat ’n kind aan selfdood verloor het. In hierdie intense persoonlike, dog toeganklike reis gee Ivor nie maklike antwoorde nie, maar vra dat ons ons oë sal oopmaak vir mense rondom ons, en dat ons hulle sal ondersteun.
€10.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Ivor Swartz is ’n bekroonde skrywer van Constantiapark, Pretoria. Hy is jeugleraar by Pretoria Oosterlig. Hy is getroud met Nadine en het ’n seun, Luther. Hy was onlangs te sien in die Netwerk 24 tv-reeks Ons vir jou. Ivor het ’n sterk sosiale media aanhang en is in September 2022 te siene op Via in die reeks Kies die lewe. 
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 192 ● ISBN 9780796323040 ● Dateigröße 0.7 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2022 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 8513373 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

21.486 Ebooks in dieser Kategorie